Rooitrok

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font

 

* * *

Rooitrok.com is a community for likeminded people who care about the environment and who share a love for the great outdoors… As jy een van ons kerk se mense is, is dit die plek om uit te vind wat in jou wereld aangaan en wat jy daaraan kan help doen.

Die Rooitrok.com webwerf sal vir nou 'n mengelmoes van Afrikaans en Engels moet wees, maar ons sal keer dat dit te erg vermeng. Die idee is dat almal mekaar moet kan verstaan. Rooitrok.com is made by the same people who produce Projek Aardwolf, an environmental television series on Kyknet (DSTV 144, Sundays 19:30)

Episodes of Projek Aardwolf will be available for viewing on Youtube. When we get the time we also upload complete unedited interviews from our episodes. Ons sal ook elke dag die dag se omgewingsnuushooftrekke op die webwerf laai sodat jy kan weet wat aangaan.

 

Kontak Ons

 

Inligting oor die Nylsvlei Bedreiging

Kruger Reeks


Wie is ons?

Kalender

May 2013
M T W T F S S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2

Omgewingsnuus

BEDREIGING VAN DIE NYLSVLEI VLOEDVLAKTE

Die Nylsvley-vloedvlakte & reservaat is ons land se mees unieke riviersisteem & word nou bedreig deur 'n voorgestelde oopgroef-platinamyn. Die voorlopige omgewingsimpakstudie is gedoen & tans beskikbaar vir publieke komentaar. Vir meer inligting, kontak:


Bradley Thorpe
Senior Environmental Manager

Escience Associates (Pty) Ltd
E-mail: bradley@escience.co.za
Web: www.escience.co.za
PO Box 2950, Saxonwold, 2132
9 Victoria Street, Oaklands, Johannesburg, 2192
Tel: +27 (0)11 718 6380
Fax: 086 512 5681
VAT No: 473 025 4416
Reg No: 2009/014472/07

Rooitrok Twitter