* * *
Rooitrok.com is a community for likeminded people who care about the environment and who share a love for the great outdoors… As jy een van ons kerk se mense is, is dit die plek om uit te vind wat in jou wereld aangaan en wat jy daaraan kan help doen.
Die Rooitrok.com webwerf sal vir nou 'n mengelmoes van Afrikaans en Engels moet wees, maar ons sal keer dat dit te erg vermeng. Die idee is dat almal mekaar moet kan verstaan. Rooitrok.com is made by the same people who produce Projek Aardwolf, an environmental television series on Kyknet (DSTV 144, Sundays 19:30)
Episodes of Projek Aardwolf will be available for viewing on Youtube. When we get the time we also upload complete unedited interviews from our episodes. Ons sal ook elke dag die dag se omgewingsnuushooftrekke op die webwerf laai sodat jy kan weet wat aangaan.







