Professor Erik Holm het 'n wonderlike manier om verbande te lê tussen die insekwêreld en mense. Hy het jare lank insekgedrag dopgehou en opgemerk dat mense nie so anders is as dié groep nie. In sy boek "Natuur-lik!" deel hy van hierdie verbande met ons op 'n vertellingsmanier wat eie aan hom is.
Hoofstuk 1: Een van die mindere entomoloë.
Hoofstuk 2: Die eerste opdrag.







